Regiment President Steyn [boodskap #123507] |
Sat, 05 January 2019 08:58 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Regiment President Steyn (afgekort R.P.S.) was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid, in 1934 in Bloemfontein, O.V.S., gestig. In Junie 1940 gemobiliseer met vrywilligers van die Regimente De Wet en Louw Wepener en die O.V.S.-Veldartillerie. In 1941 het dit in Egipte aangekom vir diens in die woestyn met die 5de Suid-Afrikaanse Infanterie-brigade.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|