Regiment de la Rey [boodskap #123496] |
Sa, 05 Januarie 2019 08:46 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Regiment De la Rey (afgekort R.D.L.R.) was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid, op 1 April 1934 gestig. Tydens die Tweede Wêreldoorlog het dit by verskeie poste in Transvaal gedien. In 1945 het dit, as deel van die 6de Suid-Afrikaanse Pantserdivisie, dwarsdeur die Italiaanse veldtog geveg. Slagspreuk: ‘Ons Waarsku’.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|