Reddingsdaadbond [boodskap #123489] |
Sat, 05 January 2019 08:06 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Reddingsdaadbond was 'n beweging wat in 1939 onder die aansporing van ds. dr. J.D. Kestell begin is vir die ekonomiese rehabilitasie van die armer Afrikaner. Dit het ’n Christelik-Nasionale inslag en is verbonde aan die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (F.A.K.). Daar is ’n aantal afdelings — vir Handel, Werkverskaffing, Beurse, Landbou, Vroue, ens.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|