Reader, H. [boodskap #123486] |
Sat, 05 January 2019 07:10 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
H. Reader was 'n vroeë Zimbabwiese (Rhodesiese) handelaar en jagter. In 1852 is daar die eerste keer van hom melding gemaak in die reisverhale van James Chapman. Hy het naby die Ngami-meer gewoon en het in die omgewing van die Choberivier gejag. In 1862 het hy die Victoria-waterval besoek nadat dit deur David Livingstone ontdek is. Daar is baie min oor sy later jare bekend.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|