Rayne, Leonard [boodskap #123484] |
Sat, 05 January 2019 07:07 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Leonard Rayne was 'n Suid-Afrikaanse akteur en toneelregisseur. Regte naam is William Hannay Watts Cowie. In 1870 in Blyth, Engeland, gebore en kom in die jare 1890 na Suid-Afrika. Hy het jare lank die Standard-teater in Johannesburg bestuur en deur die land getoer. Hy is veral bekend vir sy produksies van A Royal Divorce, waarin hy die hoofrol vertolk het, The Rosary en ander. In 1925 oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|