Pylstormvoël [boodskap #123449] |
Fri, 04 January 2019 18:18 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Pylstormvoël (Tubineres) is 'n voël van middelslaggrootte van die stormvoëlgroep. Broei in die somer in Antarktika en kom in die winter na die Kaap. Die groot pylstormvoël is spikkelbruin met ’n donker kop. Die malbaartjie is skraler van bou en heeltemal swart. Sien Voëls.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|