Pulsator [boodskap #123444] |
Fri, 04 January 2019 18:13 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Pulsator of Klopper is 'n masjien wat teen die einde van die 19de eeu op die diamantmyne in Kimberley ontwerp is vir die meganiese behandeling van blougrond ('n blougrys mineraal waarin 'n groot persentasie Kimberley-diamante gevind word). Die ontwerp was hoofsaaklik die werk van A.M. Robeson van De Beers. Dit is gebruik in die laaste stadium van sortering.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|