Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pudimoe
Pudimoe [boodskap #123442] |
Vr., 04 Januarie 2019 18:11 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pudimoe is 'n dorp in Botswana tussen Vryburg en Kimberley. Hoofsaaklik 'n beesboerderysentrum. Dit is die aansluiting tussen die hooflyn en die taklyn na Schweizer-Reneke in Wes-Transvaal.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 07 14:27:24 UTC 2025
|