Pottinger, Sir Henry [boodskap #123410] |
Fri, 04 January 2019 13:53 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sir Henry Pottinger was die Goewerneur van die Kaapkolonie. In 1789 gebore. In 1840 is hy na Sjina gestuur en hy word die eerste goewerneur van die nuwe kolonie Hong Kong. Van 1846 tot 1847 was hy Goewerneur van die Kaap waar hy die meeste tyd aan die Oosgrens was. Hy tree af en gaan na Malta waar hy in 1856 oorlede is.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|