Potgieter, Pieter Johannes [boodskap #123407] |
Fri, 04 January 2019 13:49 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pieter Johannes Potgieter was Kommandant-generaal van die Suid-Afrikaanse Republiek. Daar bestaan onsekerheid oor die datum van sy geboorte en ook oor baie besonderhede van sy lewe. Sy vader was die bekende Voortrekkerleier, Andries Hendrik Potgieter. In 1852 is hy aangestel as Kommandant-generaal in opvolging van sy vader. As sulks lei hy die aanval op die vesting van Makapan in Noord-Transvaal. Hy is in die veldtog in 1854 gedood.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|