Tuis » Taal » Ensiklopedie » Post Retief
Post Retief [boodskap #123404] |
Fri, 04 January 2019 06:48 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Post Retief is 'n dorp in die Klein Winterberg in Oos-Kaapland. Tuiste van Pieter Retief voordat hy by die Groot Trek aangesluit het. Hier het hy die rang veldkornet beklee.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:46:08 UTC 2025
|