Tuis » Taal » Ensiklopedie » Poqo
Poqo [boodskap #123386] |
Fri, 04 January 2019 06:03 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Poqo (Bantoewoord wat ‘suiwer’ of ‘volkome’ beteken). Onwettige beweging wat in 1962 onder Suid-Afrikaanse Bantoes ontdek is. Dit het hom ten doel gestel om die blanke uit te dryf deur terrorisme.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:53:20 UTC 2025
|