Pondok [boodskap #123379] |
Thu, 03 January 2019 19:29 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Pondok is 'n primitiewe blyplek wat deur nie-blankes gebou is, veral die Khoikhoi (Hottentotte) in Namibië (Suidwes-Afrika). Die woord is afgelei van die Maleis en beteken "’n huis gemaak van blare". In Suid-Afrika word dit dikwels aanmekaar getimmer van stukke blik, latte en riete.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|