Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pniel
Pniel [boodskap #123374] |
Do., 03 Januarie 2019 17:22 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pniel kan na een van die volgende verwys:
1. Sendingstasie en diamantdelwery naby Barkly-Wes, Kaapland. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,150 (20 Blankes).
2. Kleurlingnedersetting naby die Paarl, Kaapland. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,308.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 14 04:15:45 UTC 2025
|