Tuis » Taal » Ensiklopedie » Plumtree
Plumtree [boodskap #123372] |
Do., 03 Januarie 2019 17:19 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Plumtree is 'n dorp in Zimbabwe (Rhodesië), 65 myl suid van Bulawayo. Sien Plumtree School. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,000 (300 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 10 22:20:55 UTC 2025
|