Plumpudding-Eiland [boodskap #123371] |
Do, 03 Januarie 2019 17:18 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Plumpudding-Eiland is 'n klein eiland naby die kus van Namibië (Suidwes-Afrika) wat ontgin word vir sy ghwano-neerslae. In 1867 by die Kaap ingelyf. Die naam is aan die eiland gegee omdat dit na bewering dieselfde vorm as ’n pruimpoeding het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|