Ploegbreker [boodskap #123367] |
Do, 03 Januarie 2019 17:07 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ploegbreker die algemene Suid-Afrikaanse naam vir die plant Erythrina zeyheri. So genoem omdat die taai wortels grondbewerking bemoeilik en al talle ploeë gebreek het. Dit is 'n bladwisselende dwergstruik van Suid-Afrika en Lesotho wat niks hoër as 60 cm groei nie, maar met 'n enorme wortelstelsel ('n tipe ondergrondse boom of geoksiel).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|