Pinetown [boodskap #123352] |
Thu, 03 January 2019 14:08 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pinetown is 'n dorp in Natal, 13 myl van Durban. Vernoem na goewerneur sir Benjamin Pine. In 1850 gestig as gesondheidsoord en het die bynaam "Die Cheltenham van Natal" gekry. In die Zoeloe-oorlog van 1879 was dit ’n militêre basis en later ’n belangrike fabrieksentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 18,750 (10,000 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|