Piketberg [boodskap #123345] |
Thu, 03 January 2019 06:37 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Piketberg is 'n dorp in Wes-Kaapland. In 1840 gestig en vernoem na ’n nabygeleë berg waarop die vroeë Hollandse Goewerneur, Isbrand Goske, ’n buitepos (‘piket’) laat oprig het. Vandag is dit ’n florerende graan en algemene boerderysentrum met ’n belangrike sementbedryf. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,312 (1,523 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|