Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sardyn (Pelsers)
Sardyn [boodskap #123304] |
Wed, 02 January 2019 17:31 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pelsers of Sardyne (Sardina ocellata) is lede van die Clupeidae-familie wat onder verskillende name voorkom, by Kaapse sardientjie, pelser en haring. Klein vlakwatervisse. Dit is van groot ekonomiese belang vir Suid-Afrika weens die uitbreiding van die inmaak- en visoliebedrywe. (Sien Seehulpbronne). Die visse beweeg in vinnige skole en kom dikwels in riviermonde langs die oos- en suidooskus. Die eiers is drywend. Die kleintjies word ingemaak as ‘sardientjies’ en die volwassenes, van 6 tot 9 duim, as ‘pelsers’.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:53:20 UTC 2025
|