Tuis » Taal » Ensiklopedie » Paul Roux
Paul Roux [boodskap #123294] |
Wo., 02 Januarie 2019 16:51 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Paul Roux is 'n dorp in die Oos-Vrystaat, vernoem na ds. Paul Roux. Omstreeks 1914 gestig. Dit is hoofsaaklik 'n boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,384 (405 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 17 01:59:17 UTC 2025
|