Tuis » Taal » Ensiklopedie » Oviston
Oviston [boodskap #123259] |
Mon, 31 December 2018 15:52 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Oviston is 'n dorp wat naby die Oranjerivier aangelê is in verband met die Oranjerivierskema naby die ingang van die Visriviertonnel.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:53:23 UTC 2025
|