Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ou Grietjie
Ou Grietjie [boodskap #123255] |
Mon, 31 December 2018 15:48 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ou Grietjie is die bynaam van die historiese skeepskanon wat deur die Voortrekkers gebruik is in gevegte teen die Zoeloes en Matabeles. Dit is onder andere tydens die Slag van Bloedrivier op 16 Desember 1838 ingespan.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:48:03 UTC 2025
|