Opsit [boodskap #123229] |
Mon, 31 December 2018 11:15 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Opsit is 'n ou Boeregewoonte waarvolgens 'n jong vryer toegelaat is om met sy nooi op te sit terwyl die res van die gesin gaan slaap het. 'n Brandende kers is op die tafel gelaat. Die lengte daarvan was 'n aanduiding van sy gewildheid - 'n lang kers was dus 'n teken dat die familie baie van hom hou.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|