Tuis » Taal » Ensiklopedie » Opgeskorte Soldy
Opgeskorte Soldy [boodskap #123225] |
Mon, 31 December 2018 11:04 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Opgeskorte Soldy is gedeelte van loon aan naturellewerkers wat in Mosambiek gewerf is vir die Transvaalse goud- en steenkoolmyne. Die geld is regstreeks aan die Mosambiekse owerheid oorhandig ingevolge die Mosambiek-Konvensie.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:51:48 UTC 2025
|