Tuis » Taal » Ensiklopedie » Onrus
Onrus [boodskap #123213] |
Ma., 31 Desember 2018 07:06 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Onrus is 'n kusoord naby Hermanus, Kaapland, by Walkerbaai, gunstelingoord van kampeerders in die somerseisoen. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 400 (250 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 07 13:31:53 UTC 2025
|