Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nyanga
Nyanga [boodskap #123181] |
Sun, 30 December 2018 10:22 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nyanga is 'n dorpsgebied op die Kaapse Vlakte buite Kaapstad, oorspronklik vir Bantoe-inwoners daargestel. Dit was die toneel van oproerigheid gedurende Maart 1960. Nyanga beteken "maan" in Xhosa.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:55:16 UTC 2025
|