Nqamakwe [boodskap #123175] |
Sun, 30 December 2018 10:15 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nqamakwe is 'n dorp in die Oos-Kaap (voormalige Transkeistreek). Die dorpie lê op 'n koppie van 990 meter en is gestig as 'n administratiewe sentrum vir die gebied van die Fingo's. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 310 (140 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|