Nottingham Road [boodskap #123174] |
So, 30 Desember 2018 10:14 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nottingham Road is 'n dorp in Natal aan die voet van die Drakensberg. Vernoem die Nottinghamshire-regiment wat daar gestasioneer was. In 1850 gestig. Bekend vir sy forellehengel en as uitstekende melkboerdery- en landbougebied. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,062 (324 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|