North Chartered Exploration Company Ltd. [boodskap #123171] |
Sun, 30 December 2018 10:10 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die North Chartered Exploration Company Ltd. was 'n grond- en mynmaatskappy in Zambië wat op 17 Mei 1895 geregistreer is om die British South Africa Company Ltd. 'n gebied van 10,000 vierkante myl tussen die grens van Mosambiek, Njassaland en die Loangwarivier te verkry. Dit was daarna hoofsaaklik gemoeid met die kweek van tabak, vervoer, beesboerdery en grondontwikkeling.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|