Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nooi
Nooi [boodskap #123167] |
So., 30 Desember 2018 10:05 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nooi is 'n aanspreekvorm vir 'n jong vrou. Dit het vermoedelik sy oorsprong van 'n Portugese woord "Noiva" wat bruid beteken.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 07 13:20:24 UTC 2025
|