Nkhandla-bos [boodskap #123161] |
Sun, 30 December 2018 09:32 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Nkhandla-bos is 'n groot natuurlike bos in Zoeloeland en begraafplaas van die Zoeloekoning, Cetshwayo. Tydens die Zoeloe-opstand van 1906 was dit die middelpunt van die gevegte. Groot wattelplantasies is daar aangeplant, terwyl beesboerdery ook beoefen word. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 280 (80 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|