|
Re: Beknopte lys van idiote tot dusver. [boodskap #9454 is 'n antwoord op boodskap #9425] |
Do, 22 Mei 1997 00:00 |
Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
ne...@sabc.co.za (Alwyn Nel) wrote:
> Darem nie heeltemal nie. At de Lange het mooi vir ons al die
> voor-en-nadele uitgestip. Ons wange is al warm geklap aan alby kante, en
> my magtig man, mens kan mos nie toelaat dat jy goedsmoeds gestoomroller
> en beledig word nie.
Die beste belediging terug is om te maak asof hulle nie bestaan nie.
Dit is die een ding wat iemand met 'n minderwaardigheids kompleks
hoegenaamd nie kan hanteer nie. Vries hulle uit die groep uit , so nie
gaan hierdie groep ook heeltemal disintegreer , net soos
soc.culture.south africa.
cheers
JP
|
|
|
Re: Beknopte lys van idiote tot dusver. [boodskap #9455 is 'n antwoord op boodskap #9425] |
Do, 22 Mei 1997 00:00 |
Alwyn Nel[2]
Boodskappe: 23 Geregistreer: April 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article , j...@iafrica.com says...
>
> "s" wrote:
>
>> Sabelo
>> ThotmesIII
>> bleah
>
> Die lys kan uitgebrei word na enige iemand wat met hulle in 'n
> redenasie betrokke raak.
>
Darem nie heeltemal nie. At de Lange het mooi vir ons al die
voor-en-nadele uitgestip. Ons wange is al warm geklap aan alby kante, en
my magtig man, mens kan mos nie toelaat dat jy goedsmoeds gestoomroller
en beledig word nie.
Alwyn
|
|
|
Re: Beknopte lys van idiote tot dusver. [boodskap #9456 is 'n antwoord op boodskap #9425] |
Do, 22 Mei 1997 00:00 |
Vyg
Boodskappe: 40 Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Thu, 22 May 97 06:06:19 GMT, jon...@anon.ac.za (Jonnie) wrote:
Q--In article , "s" wrote:
Q-->Sabelo
Q-->ThotmesIII
Q-->bleah
Q--
Q--Grudge
al die bitterbekkies in een pot,
steek aan die vuur ! ......
|
|
|
|
Re: Beknopte lys van idiote tot dusver. [boodskap #9458 is 'n antwoord op boodskap #9425] |
Do, 22 Mei 1997 00:00 |
vira
Boodskappe: 182 Geregistreer: April 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 5/21/97 11:49PM, in message , Jean Pierre Botha
wrote:
> "s" wrote:
>
>> Sabelo
>> ThotmesIII
>> bleah
>
> Die lys kan uitgebrei word na enige iemand wat met hulle in 'n
> redenasie betrokke raak.
Ja en nee. Die pen is magtiger as die swaard . (Is dit die korrekte vertaling van die Engelse
idioom?)
|
|
|
Re: Beknopte lys van idiote tot dusver. [boodskap #9459 is 'n antwoord op boodskap #9425] |
Do, 22 Mei 1997 00:00 |
Alwyn Nel[2]
Boodskappe: 23 Geregistreer: April 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article , s...@c.com says...
>
> Sabelo
> ThotmesIII
> bleah
(Ek het die bullet gebyt, vir myself gesê; Jy gaan dit NIE doen nie
Alwyn. Maar helaas, ek het die stryd verloor.So, hier gaan ek....)
Ha ha ha ha ha ha ha ha haaaaaaaaaaaaaaaaaaa!
Wie die laaste lag, lag mos die lekkerste!
|
|
|
|