Nieuwoudtville [boodskap #123155] |
Sun, 30 December 2018 09:25 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nieuwoudtville is 'n dorp in Kaapland tussen Calvinia en Vanrhynsdorp. In 1897 gestig en vernoem na die oorspronklike plaaseienaars. Sentrum vir die produksie van rooibostee (sien Rooitee). Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 900 (450 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|