New Hanover [boodskap #123142] |
So, 30 Desember 2018 09:11 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
New Hanover is 'n Duitse nedersetting in Natal naby die Noodsbergreeks. Gestig in 1850. Die afstammelinge van die oorspronklike koloniste het hulle taal en tradisies in 'n groot mate gehandhaaf. Looibas is die vernaamste nywerheid. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,500 (350 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|