Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » New Engeland
New Engeland [boodskap #123140] Sun, 30 December 2018 09:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
New Engeland is 'n skaapboerderydistrik in Noord-Kaapland naby Barkly-Oos, in 1860 deur afstammelinge van die 1820-Setlaars beset. Koue maar verfrissende klimaat in die Drakensberg.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: New Cape Central Railway Ltd.
Volgende onderwerp: New Germany
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 02:27:51 UTC 2024