Natal Mounted Police [boodskap #123112] |
Sun, 30 December 2018 08:11 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Natal Mounted Police was 'n halfmilitêre eenheid in 1874 onder majoor (later Generaal-majoor) sir J.G. Dartnell. Dit het homself onderskei in plaaslike naturelleveldtogte, in die Zoeloe-oorlog, in die Tweede Vryheidsoorlog, en in die Zoeloe-opstand van 1906. Met die stigting van die Suid-Afrikaanse Polisie in 1913 het dit saamgesmelt met dié liggaam.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|