Napier [boodskap #123095] |
Sat, 29 December 2018 18:32 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Napier is 'n dorp in Wes-Kaapland, naby Bredasdorp. In 1840 gestig en vernoem na goewerneur sir George Napier. Die Nasionale Bontebok-park is daar naby. Boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,523 (1,000 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|