Nagmuis [boodskap #123088] |
Sa, 29 Desember 2018 17:40 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die nagmuis (familie Muridae, genus Gerbilliscuse) is 'n klein Suid-Afrikaanse knaagdier, ongeveer 15 cm (6 duim) lank, met groot oë, kort voor- en lang agterpote. Nagmuise aard besonder goed in die droë veld. Daar is verskeie soorte, waarvan die duinemol een is. Hulle woon in 'n gat en leef van gewasse en insekte. Geklassifiseer as ongedierte vanweë sy moontlikheid om hondsdolheid op te tel. Sien Soogdiere.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|