Naauwpoort [boodskap #123084] |
Sat, 29 December 2018 17:35 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Naauwpoort (Noupoort) kan na een van die volgende verwys:
1. Spoorwegaansluiting in die Kaapse Middelande, 570 myl van Kaapstad, 270 myl van Port Elizabeth en 331 myl van Oos-Londen af. As belangrike militêre basis in die Tweede Vryheidsoorlog gebruik. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 6,322 (2,122 Blankes).
2. Pas tussen Witwatersberg en Magaliesberg, toneel van gevegte tydens die Tweede Vryheidsoorlog in Januarie 1901.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|