Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Mortimer is 'n dorp aan die Visrivier in Oos-Kaapland, sentrum van besproeiingsnedersettings. Daar naby, op Schreinerskop, lê die stoflike oorskot van die skryfster, Olive Schreiner.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.