Tuis » Taal » Ensiklopedie » M'Limo
M'Limo [boodskap #122991] |
Sat, 29 December 2018 07:48 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
M'Limo was 'n orakel wat deur die naturelle in Matabeleland tydens die Matabele-opstand van 1896 gehoorsaam is, en wat glo in die digte Matopo-heuwels gewoon het. Die naturelle was nog altyd baie swygsaam oor hierdie onderwerp.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:49:49 UTC 2025
|