Mitchell, Sir Charles Bullen Hugh [boodskap #122988] |
Sa, 29 Desember 2018 07:16 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sir Charles Bullen Hugh Mitchell was die goewerneur van Natal. Oorspronklik vir die Britse Vloot opgelei. Sluit in 1852 aan by die Royal Marines en veg in die Krimoorlog. In 1877 het hy vir die eerste keer na Natal gekom as koloniale sekretaris. In 1889 word hy Goewerneur van Natal tydens die oorskakeling na Verantwoordelike Bestuur. In Desember 1899 in Singapoer oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|