Mennell, Frederic Philip [boodskap #122954] |
Fri, 28 December 2018 20:06 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Frederic Philip Mennell was 'n Zimbabwiese (Rhodesiese) geoloog. In 1880 in Australië gebore. In 1901 kom hy na Zimbabwe (Rhodesië) en stig die museum in Bulawayo. Hy het belang gestel in wat ontwikkel het in die Rhodesian and General Asbestos Corporation. Hy het uitstekende werk gedoen op die gebied van minerale hulpbronne van die kolonie. Hy was parlementslid vir die distrik Bulawayo in die eerste parlement onder die Verantwoordelike Regering en was ook skrywer van verskeie wetenskaplike boeke.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|