Tuis » Taal » Ensiklopedie » Melmoth
Melmoth [boodskap #122947] |
Fri, 28 December 2018 19:22 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Melmoth is 'n dorp in Zoeloeland, vernoem na sir Melmoth Osbome, Britse resident wat met sy stigting in 1879 aan die hoof was. 'n Toeristesentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,160 (364 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:41:43 UTC 2025
|