Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mazoe-Dam
Mazoe-Dam [boodskap #122933] |
Vr., 28 Desember 2018 18:47 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mazoe-Dam is 'n groot besproeiingsdam 25 myl benoorde Harare (Salisbury). In 1920 deur die British South Africa Company gebou vir sy sitrusboorde op die Mazoe-landgoed. Die damwal is 100 voet hoog en die water word 12 myl ver opgedam, terwyl die besproeibare gebied na skatting 10,000 acres is. Alles word nie benut nie. Het nagenoeg £120,000 (R240,000) gekos.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 07 15:54:22 UTC 2025
|