Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Mazabuka is 'n dorp in Zambië, 231 myl van Livingstone af, op die spoorlyn na die Kongo. Administratiewe en boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,900 (250 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.