Tuis » Taal » Ensiklopedie » Marquard
Marquard [boodskap #122904] |
Fri, 28 December 2018 04:52 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Marquard is 'n dorp in die Oranje-Vrystaat. In 1905 gestig. Vernoem na ds. J.J.T. Marquard. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,232 (973 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:42:02 UTC 2025
|