Marais, Johannes Stephanus [boodskap #122882] |
Thu, 27 December 2018 17:27 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Johannes Stephanus Marais was 'n Suid-Afrikaanse finansier. Op 23 April 1919 op Fraserburg, Kaapland, gebore en ontvang opleiding aan die Universiteit van Stellenbosch. In Januarie 1943 sluit hy aan by die Federale Volksbeleggings-groep en stig in 1954 die Trust Bank van Afrika Bpk.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|