Tuis » Taal » Ensiklopedie » Manatoka (Myoporum insulare)
Manatoka [boodskap #122869] |
Do., 27 Desember 2018 07:03 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Manatoka (Myoporum insulare) is 'n klein eksotiese boom met vleesagtige blare en onopsigtelike wit blomme. Aard goed by die see as heining of vir skadu.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 17 01:14:50 UTC 2025
|